Sale!

The Story Of Noah’S Ark In Afrikaans: A Great Flood, A Rainbow, And Divine Promises Of Love (Softcover)

Original price was: $1.85.Current price is: $1.23.

In stock

Quantity
SKU: 9780638003284 Category: Brand:

Description

Die storie van Noag se ark: ‘n Groot Vloed, ‘n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade.
Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het.
Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken.

  • Die storie van Noag in prettige rym.
  • Ideaal vir 3- tot 6-jariges.
  • 24 Volkleur-bladsye.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Story Of Noah’S Ark In Afrikaans: A Great Flood, A Rainbow, And Divine Promises Of Love (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *