Sale!

Adam And Eve In The Garden — Afrikaans Early-Reader Edition (Softcover)

Original price was: $1.85.Current price is: $1.23.

In stock

Quantity
SKU: 9780638009033 Category: Brand:

Description

Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê.

In Adam en Eva in die Tuin leer kinders van alles wat God gemaak het – alles wat so perfek was! Maar toe gebeur daar ’n slegte ding. Hoe kan dinge ooit weer regkom?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jou kleinding.

  • Ontwikkel kinders tussen 3 en 6 jaar se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
  • Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jong kinders.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Adam and Eve in the Garden.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Adam And Eve In The Garden — Afrikaans Early-Reader Edition (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *