Sale!

Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis: Afrikaans Softcover Bible Summary

Original price was: $2.60.Current price is: $1.73.

In stock

Quantity
SKU: 9781776477111 Category: Brand:

Description

Die ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die dood.
Dit is nie altyd maklik om die evangelie vir jong kinders te verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend kan wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.
Die eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in Die tuin, die gordyn en die kruis maak die boodskap van die evangelie vir 3- tot 6-jariges verstaanbaar. Deur die goue draad van die evangelie van die Tuin van Eden tot in God se nuwe skepping te verweef, help hierdie boek kinders om te verstaan hoekom Jesus gesterf het en uit die dood opgestaan het, en daarom sal hulle kan sê: “Dankie, Jesus! Wat U vir my gedoen het, is wonderlik!”

  • Ideaal om jong kinders aan die evangelie bekend te stel.
  • 32 volkleur-bladsye
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Garden, the Curtain, and the Cross

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis: Afrikaans Softcover Bible Summary”

Your email address will not be published. Required fields are marked *