Sale!

God Is Love Bible: Afrikaans Board Book For Little Hands

Original price was: $10.55.Current price is: $7.03.

In stock

Quantity
SKU: 9781415340653 Category: Brand:

Description

Die 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak God is liefde Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê “God is lief vir my” en ook verstaan hoekom!

  • Vir 0- tot 3-jariges

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God Is Love Bible: Afrikaans Board Book For Little Hands”

Your email address will not be published. Required fields are marked *