Sale!

Heroes Of The Bible — Afrikaans Children’S Hardcover Book

Original price was: $13.25.Current price is: $8.83.

In stock

Quantity
SKU: 9780798186117 Category: Brand:

Description

Herontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde!
Wanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word.
Lees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël ‘n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?
Elke bladsy is ‘n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.
Vir 0- tot -6-jariges

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Heroes Of The Bible — Afrikaans Children’S Hardcover Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *