Sale!

His Needs, Her Needs: Discovering The Secret To Lasting Romantic Love In Afrikaans (Softcover)

Original price was: $7.90.Current price is: $5.27.

In stock

Quantity
SKU: 9780638009644 Category: Brand:

Description

Ontdek die Geheim van Romantiese Liefde wat Altyd Hou

Weet jy wat jou huweliksmaat nodig het om julle huwelik te laat blom?

Willard F. Harley jr. identifiseer in Sy behoeftes, haar behoeftes tien behoeftes waarin huweliksmaats moet voorsien om hulle huwelik buitengewoon te maak. Hy en sy vrou, Joyce, verduidelik die belangrike konsep van die Liefdesbank en wys vir huweliksmaat hoe hulle in mekaar se behoefte aan liefdesbetuiging en seksuele bevrediging, kommunikasie en kameraadskap, eerlikheid en aantreklikheid, finansiële versorging en huishoudelike versorging, en toewyding aan die gesin en bewondering kan voldoen. Die hersiene uitgawe van hierdie klassieke boek bevat ook ekstra bylae en vraelyste om die beginsels prakties toe te pas.

Met Sy behoeftes, haar behoeftes kan ’n sprokieshuwelik méér as net ’n droom wees – dit kan jou realiteit wees.

  • Hersiene uitgawe.
  • Fokus op tien spesifieke behoeftes en toepassings.
  • Vier bylae met vraelyste vir praktiese toepassing.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “His Needs, Her Needs: Discovering The Secret To Lasting Romantic Love In Afrikaans (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *