Sale!

Journey With God: 366 Large-Print Daily Devotions For A Life That Honors Him (Hardcover)

Original price was: $14.79.Current price is: $9.86.

In stock

Quantity
SKU: 9780638008456 Category: Brand:

Description

Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God ’n waarlik buitengewone lewe kan hê.

In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies ‘n lewe wat God eer sal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe het. Jy sal opnuut besef die grootste seën kom wanneer jy voluit vir Hom leef.

  • Topverkoper-outeur en bekende evangelis.
  • 366 grootdruk-dagstukke.
  • Hardeband met merklint.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living God’s Way.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Journey With God: 366 Large-Print Daily Devotions For A Life That Honors Him (Hardcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *