Sale!

Krag Vir ’N Vrou Se Hart: 150 Daily Devotional Cards In Tin – Afrikaans Edition

Original price was: $13.20.Current price is: $8.80.

In stock

Quantity
SKU: 6006937159563 Category: Brand:

Description

Die lewe het die manier om soms verby ’n mens te vlieg, en vreugde, vrese en selfs vrae oor jou geloof in ’n waas van besig-wees agter te laat. Die 150 dagstukke van Krag vir ’n vrou se hart deur Milanie Vosloo sal besige vroue opnuut laat besef dat ons liefdevolle God steeds in beheer is, al voel die wêreld dol en deurmekaar.
Die 75 tweekleur-kaartjies het ’n teksvers, dagstuk en gebed op beide kante en sluit temas in soos vergifnis, moederskap, twyfel, vreugdes en vrese. Die pragtige blikkie maak dit die ideale geskenk vir enige vrou wat God se nabyheid en liefde in haar lewe wil ervaar.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Krag Vir ’N Vrou Se Hart: 150 Daily Devotional Cards In Tin – Afrikaans Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *