Sale!

Kruispad Vir Kara & Engel Op Die Drumpel: Inspirational Omnibus (Softcover)

Original price was: $15.85.Current price is: $10.57.

In stock

Quantity
SKU: 9780796323859 Category: Brand:

Description

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpel.

  • Kruispad vir Kara:
    Kara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wêreld aan haar voete.
    Dan sterf haar pa en sy en haar ma word sonder ‘n sent gelos.
    Sy staan voor ‘n kruispad, en sy is sielalleen.

    Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly?
    Kruispad vir Kara is ‘n roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde sal gee.

  • Engel op die drumpel:
    In Huis Exodus geld net een reël: moenie jou probleme myne maak nie.
    Marli Jooste ontdek dit sommer met haar aankoms.

    Sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge.
    Totdat Marli op ‘n dag moet besluit oor die lewe of die dood.

    ‘n Storie van liefde en die hoop wat nooit beskaam nie.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kruispad Vir Kara & Engel Op Die Drumpel: Inspirational Omnibus (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *