Description
Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.
Hierdie grootdruk-uitgawe met egte leer-omslag beskik oor die volgende kenmerke:
- Verhelderende voetnote
- 12-punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- 8 volkleur-kaarte
- Merklint
- Duimgrepe
- Verpakking: “Slipcase”
This Nlv Sandsteen Grootdruk Bybel – Echt Leer Hardcover is a curated choice in our Bybels line, providing both quality and value.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.