Sale!

The Compelling Love Of Christ: The Story Of Mission Work In Japan (Softcover)

Original price was: $14.84.Current price is: $9.89.

In stock

Quantity
SKU: 9781868045471 Category: Brand:

Description

Die liefde van Christus dring ons vertel die verhaal van Missie Japan, ‘n organisasie wat reeds 50 jaar oud is.
Missie Japan is meer as net ‘n sendingorganisasie; dit is ‘n vennootskap tussen twee kerkgemeenskappe wat letterlik aan weerskante van die aarbol sit.
In 1973, 50 jaar gelede, stuur die NG Gemeente Bloemfontein (Tweetoringkerk) Tobie de Wet as ‘n sendeling na Japan. Dit is waar die NG Kerkfamilie se reis in Japan begin het.
Die Reformed Church in Japan is ‘n klein denominasie in ‘n land waar minder as een persent van die bevolking Christene is.
Tog het hierdie denominasie gegroei en verdiep, en sleutelfigure soos Tobie en Annalie de Wet, Gys en Linda Olivier, en Stephán en Carina van der Watt het as sendelinge opgetree.
Hierdie boek vertel die inspirerende verhaal van die vennootskap tussen die twee denominasies wat ten spyte van afstand, taal- en kultuurverskille, van krag tot krag gegroei het.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Compelling Love Of Christ: The Story Of Mission Work In Japan (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *