Sale!

The Path To True Wisdom: 366 Daily Readings (Softcover)

Original price was: $15.37.Current price is: $10.25.

In stock

Quantity
SKU: 9780796323095 Category: Brand:

Description

Daar is geen towerformule om wysheid te bekom nie. Dit vra ʼn leeftyd se dag-tot-dag-toewyding en soeke na die ware wysheid. Dit vra dat ons met ons oor op die grond sal leef, in afwagting op God se stem wat ons leer hoe om ware wysheid – die wysheid wat van Hom kom – te verkry. In Die Pad Na Ware Wysheid, hierdie 366 dagstukkies neem bekende skrywer Lizette Murray ons hand en lei ons na Hom toe, die bron van Wysheid, en help ons om met wysheid te leef, in ons alledaagse bestaan.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Path To True Wisdom: 366 Daily Readings (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *