Sale!

Where Do I Fit In The Bible?: Interactive Find-The-Error Picture Book (Hardcover)

Original price was: $9.49.Current price is: $6.33.

In stock

Quantity
SKU: 9781991237811 Category: Brand:

Description

Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie
In hierdie prettige storieboek bevind 12 bekende Bybelfigure uit die Ou en Nuwe Testament hulself in die verkeerde storie saam met allerlei voorwerpe wat weggesteek is. Hierdie kleurvolle boek gaan ure se pret verskaf en kinders meer omtrent die Bybel leer. Elke storie handel oor ‘n bekende karakter uit die Bybel soos Noag wat hulself op ‘n onbekende plek, omring deur vreemde voorwerpe, bevind.
Kenmerke sluit in:

  • Nuwe kinkel op soek-en-vind
  • Interaktiewe soek-en-vind-uitdagings met verdwaalde Bybelkarakters
  • Stel kinders bekend aan twaalf bekende Bybelverhale
  • Kinders sal ure verwyl om die weggesteekte voorwerpe te vind en uit te pluis in watter storie die karakters eintlik hoort
  • Lieflike verjaardag- of Kersgeskenk
  • 288mm x 222mm, hardeband
  • 14-punt lettergrootte
  • Vir kinders van 5 – 9 jaar oud

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Where Do I Fit In The Bible?: Interactive Find-The-Error Picture Book (Hardcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *