Sale!

You Are Mine: A Devotional Bible Study On Identity And Belonging (Paperback)

Original price was: $5.25.Current price is: $3.50.

In stock

Quantity
SKU: 9780638008388 Category: Brand:

Description

Ons lees dikwels in die Bybel van mense wat gekies is om God te dien, maar wat beteken dit werklik om gekies te wees? Om deur Jesus gekies te wees, het wonderlike en verreikende implikasies – hoewel dit meer sê oor die Een wat kies as oor die een wat gekies is. Ons is geliefd, want Hy is liefde. Ons is gered, want Hy is genadig. Ons behoort aan God se familie, want Jesus nooi ons, waardeur al die beloftes in die Bybel vir ons net so waar is as wat dit in die Bybelse tyd was.

Jy is Myne is ’n interaktiewe Bybelstudie met 8 studies gebaseer op die eerste reeks van The Chosen, die gewilde aanlyn TV-reeks oor die lewe van Jesus. Dit loop hand aan hand met elke episode om jou op ’n unieke manier aan die Bybel bekend te stel. Dit bied:

  • ’n indiepte kyk na Jesaja 43 en die vervulling daarvan in Jesus se lewe, asook dié van sy volgelinge.
  • Skrifgedeeltes en aanhalings uit die TV-reeks.
  • Vrae vir nadenke vir groepe of individue.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “You Are Mine: A Devotional Bible Study On Identity And Belonging (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *