Sale!

2026 Girls’ Academic Planner – Softcover Daily Organizer

Original price was: $5.25.Current price is: $3.50.

In stock

Quantity
SKU: 9780638010381 Category: Brand:

Description

Dogters kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner.
Die dagbeplanner bevat:

  • Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir dogters
  • ’n Kalender vir 2026
  • Skoolkwartale vir Suid-Afrika
  • ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
  • ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
  • Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
  • Vermenigvuldigingstafels
  • 7 bladsye prettige aktiwiteite
  • 132 eenkleur-bladsye

Hierdie dagbeplanner sal laerskooldogters aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2026 Girls’ Academic Planner – Softcover Daily Organizer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *