Sale!

2026 Ring-Bound Daily Planner – ‘I Know The Plans I Have For You’ Theme

Original price was: $5.25.Current price is: $3.50.

In stock

Quantity
SKU: 9780638010299 Category: Brand:

Description

Dagbeplanner 2026 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:

  • Weekbeplanner vir Januarie 2026 tot Desember 2026
  • ’n Kalender vir 2026
  • ’n Lys openbare vakansiedae
  • ’n Inspirerende teksvers vir elke week
  • Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
  • 118 eenkleur-bladsye

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2026 Ring-Bound Daily Planner – ‘I Know The Plans I Have For You’ Theme”

Your email address will not be published. Required fields are marked *