Sale!

2026 Joyce Meyer Daily Planner – Hardcover Faith-Focused Organizational Journal

Original price was: $12.14.Current price is: $8.09.

In stock

Quantity
SKU: 9781776477791 Category: Brand:

Description

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2026 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

  • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
  • Kalenders vir elke maand
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
  • Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
  • Ekstra notabladsye agterin
  • 188 x 124 mm, hardeband, met ’n merklint om jou plek aan te dui

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2026 Joyce Meyer Daily Planner – Hardcover Faith-Focused Organizational Journal”

Your email address will not be published. Required fields are marked *