Sale!

Bybelstories Vir Beginners: Tydlose Kleutersverhale In Afrikaans (Sagteband)

Original price was: $15.85.Current price is: $10.57.

In stock

Quantity
SKU: 9780638009705 Category: Brand:

Description

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir Kleuters.
Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet, van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.
Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.

  • 94 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament
  • Helder, lewendige illustrasies wat kinders se verbeelding sal aangryp
  • ’n Woordelys wat moeilike begrippe aan kleuters verduidelik kom agter in die boek voor
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Beginner’s Bible

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bybelstories Vir Beginners: Tydlose Kleutersverhale In Afrikaans (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *