Sale!

God’S Promises In Difficult Times – Afrikaans Softcover Devotional

Original price was: $3.13.Current price is: $2.09.

In stock

Quantity
SKU: 9780638008685 Category: Brand:

Description

Ons almal beleef soms moeilike tye wat ons sonder hoop en eensaam kan laat voel. Wanneer ons aan God en sy beloftes vashou, kan ons vrede vind te midde van die storms.
Beloftes van God in moeilike tye is ’n versameling kragtige beloftes uit God se Woord wat jou herinner dat God ons deur moeilike tye sal dra en vir ons hoop vir die toekoms sal gee as ons op Hom vertrou. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus byvoorbeeld op wanneer jy alleen of bang is, hoop of troos nodig het, voor finansiële probleme of uitbranding te staan kom of herinner moet word aan God se almag en teenwoordigheid.

  • ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek.
  • 30 temas.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Troubled Times.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God’S Promises In Difficult Times – Afrikaans Softcover Devotional”

Your email address will not be published. Required fields are marked *