Description
Geroep vir Meer: Hoe om Suksesvol te Lewe
Hykie Berg, bekende akteur, topverkoperskrywer en entrepreneur, gee praktiese riglyne oor hoe jy suksesvol kan leef. Hykie inspireer jou en gee raad oor hoe ook jy jou drome kan waarmaak:
- Bou selfdissipline
- Tree doelbewus op met sukses as jou mikpunt
- Raak ontslae van verskonings
- Los die slagoffermentaliteit en aangeleerde hulpeloosheid
- Vind uit wat jou dryf
- Ontleed jou verskonings en besef watter denkpatrone nie geldig is nie
Jy hoef nie bloot ’n gemiddelde lewe te leef nie. Jy kan ’n uitstekende lewe leef. Dìt is wat God vir jou wil hê.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.