Sale!

Life Guide For Women – Afrikaans Softcover Edition

Original price was: $15.90.Current price is: $10.60.

In stock

Quantity
SKU: 9781779880024 Category: Brand:

Description

Lewensgids vir vroue, Aletté-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit ’n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by vroue van alle ouderdomme sal vind.

Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens. Aletté-Johanni gesels met die leser soos ’n goeie, wyse vriendin.

Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan.

Van die onderwerpe wat bespreek word, is:

  • Hoe om die beste JY te wees
  • Hoe om ’n goeie vriendin te wees
  • Hoe om ’n goeie jong student te wees
  • Hoe om die beste vrou te wees
  • Hoe om die beste ma te wees vir babas/kleuters/laerskoolkinders/tieners
  • Hoe om sosiale media te benader
  • Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin
  • … en vele meer

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Life Guide For Women – Afrikaans Softcover Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *