Sale!

Inspirerende Leierskap: Praktiese Leierydies Uit Besigheid En Bybel – Afrikaans Softcover

Original price was: $16.96.Current price is: $11.31.

In stock

Quantity
SKU: 9780796323743 Category: Brand:

Description

Inspirerende Leierskap, Riglyne vir Sukses uit die Sakewêreld en die Woord
Leiers kan nie op hulle eie die leierskapspad kan aandurf nie.
Hulle het wysheid, perspektief en insig nodig.
Inspirerende Leierskap, Riglyne vir Sukses uit die Sakewêreld en die Woord illustreer op ‘n praktiese manier hoe tydlose beginsels en waardes steeds toepasbaar is in die sakewêreld en dat indien hierdie waardes die onderbou van ‘n besigheid se kultuur verteenwoordig, die kans op sukses groter is.
Dit bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste leierskap uitbeeld.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Inspirerende Leierskap: Praktiese Leierydies Uit Besigheid En Bybel – Afrikaans Softcover”

Your email address will not be published. Required fields are marked *