Sale!

Jesus, I’M Listening: Daily Devotional Prayers For Peace, Joy, And Hope (Hardcover)

Original price was: $10.55.Current price is: $7.03.

In stock

Quantity
SKU: 9781991237071 Category: Brand:

Description

Baie van ons will graag bid, maar weet nie waar om te begin of wat om te sê nie. In Jesus luister: Dagstukkiegebede vir Vrede, Vreugde en Hoop, ‘n 366-dagstukkiegebedeboek, word jy uitgenooi om jou verhouding te verdiep met die Een wat met oneindige liefde na jou gebede luister.

Deur daagliks tyd in gebed saam met God deur te bring, sal jy:

  • Leer hoe om te bid
  • Jou gebedslewe verryk
  • Ondervind hoe gebed jou hart en lewe verander
  • Jou verhouding met God verdiep
  • Vrede, vreugde en hoop vir moeilike tye vind

Kenmerke:

  • 366 dae van gebed wat gebaseer is op die Bybel
  • Met Skrifverwysings ná elke gebed
  • 198 mm x 146 mm, hardeband, met ‘n lint vir plekaanduiding
  • 12-punt lettergrootte

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jesus, I’M Listening: Daily Devotional Prayers For Peace, Joy, And Hope (Hardcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *