Sale!

Klein Beertjie Sê Vir God Dankie: Afrikaans Softcover Children’S Book

Original price was: $1.85.Current price is: $1.23.

In stock

Quantity
SKU: 9780638008975 Category: Brand:

Description

Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.
In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het.
Dit sluit vrae oor die storie se tema in.

  • Vertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daarvoor geloof het in Handelinge 3.
  • Help 3- tot 6-jariges om vreugde te vind daarin om vir God dankie te sê.
  • Sluit vrae oor die storie se tema in.
  • 24 volkleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Gives Thanks to God.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klein Beertjie Sê Vir God Dankie: Afrikaans Softcover Children’S Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *