Description
Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!
Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.
- Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.
- 40 volblad-illustrasies.
- 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.
- Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
- Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.