Sale!

Koeke En Terte By Ansie Botes – Afrikaans Softcover Cookbook

Original price was: $13.51.Current price is: $9.01.

In stock

Quantity
SKU: 9780796321398 Category: Brand:

Description

Vroue is so verskillend en elkeen net so uniek soos die koeke en terte in ’n tuisnywerheid. Party is soeter, ander s(t)outer. Sommige is styf, ander meer plooibaar . . . Die geliefde skrywer Susan Coetzer moedig jou humoristies aan om uit te rys tot die beste weergawe van jouself – of jy nou koekerig of terterig of iets tussenin is. Nie een van ons is volmaak nie; daar is altyd ruimte vir groei. Veral in naasteliefde, deernis en aanvaarding.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koeke En Terte By Ansie Botes – Afrikaans Softcover Cookbook”

Your email address will not be published. Required fields are marked *