Description
My Gunsteling Storiebybel bevat 50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament.
Hierdie Bybel is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel.
Elke storie sluit ‘n gebed in om kinders te help om met God te verbind, ‘n Christelike waarde wat die storie versterk en ‘n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.
Kinders sal baie ure se genot uit hierdie kleurvolle Bybelverhale kry.
- Vir 4- tot 9-jariges
Explore more from our collection.





Reviews
There are no reviews yet.