Sale!

Prayer For Every Occasion: A Practical Resource For Every Christian (Softcover)

Original price was: $13.25.Current price is: $8.83.

In stock

Quantity
SKU: 9780637000819 Category: Brand:

Description

Gebed vir elke geleentheid: ’n Aanwins Vir Elke Christen bevat 100 gebede vir elke geleentheid om gelowiges se gebedslewe te versterk en aan te vul. Somtyds wil ons graag ons harte na God wend maar ons kan nie die regte woorde vind om ons gevoelens aan die Here oor te dra nie. In hierdie boek het Hennie Maartens 100 hartsgebede saamgevoeg in ’n unieke bundel waarin die Here se kinders riglyne vir gebed kan vind om na die hemelse Vader uit te reik te midde van elke seisoen, situasie, lewensgebeurtenis of beproewing. Hierdie is nie net die perfekte boek om ’n persoonlike gebedslewe te verryk nie, maar ook die ideale boek vir mense wat vir groepe moet bid, soos onderwysers, skoolhoofde, predikers, ouderlinge, selgroep-leiers en jeugleiers.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Prayer For Every Occasion: A Practical Resource For Every Christian (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *