Sale!

Seasons Of Storm And Desert: Navigating Life’S Hardest Seasons With Faith (Afrikaans Softcover)

Original price was: $5.25.Current price is: $3.50.

In stock

Quantity
SKU: 9780638008746 Category: Brand:

Description

Waarom laat God woestyn-tye toe in ons lewens? Waar is God wanneer die storms om ons woed en ons nie weet of die winterseisoen in ons lewe ooit sal verbygaan nie?
In Seisoene, storms en woestyne: Verstaan die swaarkry-tye in jou lewe verduidelik Isak Burger hoe God seisoene, storms en woestyn-tye gebruik om sy doel in ons lewens te verwesenlik.

  • In “Seisoene” word die belang van die afwisseling tussen seisoene beklemtoon en dat elke seisoen onmisbaar is.
  • In “Storms” verduidelik Isak dat niemand onbepaald die storms van die lewe kan vryspring nie en dat ’n mens sensitief moet wees vir die impak van ’n storm op ander mense se lewens.
  • In “Woestyne” fokus Isak op die sameloop van omstandighede wat jou dikwels eensaam laat voel en jou laat dink dat God ver van jou af is. Dan wys hy dat God woestyne juis gebruik as plekke van opleiding en voorbereiding.

Seisoene, storms en woestyne sal lesers inspireer om te leer en te groei uit hulle moeilike omstandighede. Moeilike tye in ’n mens se lewe kán sin en betekenis hê, al verstaan jy dit nie in daardie stadium nie.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Seasons Of Storm And Desert: Navigating Life’S Hardest Seasons With Faith (Afrikaans Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *