Sale!

Stil-Weg: Meditations On Silence And Trust (Softcover)

Original price was: $13.20.Current price is: $8.80.

In stock

Quantity
SKU: 9781868045440 Category: Brand:

Description

Stil-Weg: Gedagtes oor Stilte en Vertroue is veel meer as ‘n gewone “dagstukkie-boek”.
Dit is ‘n keurige samestelling van meditasies oor die belang van stilte en vertroue in ons op weg-wees deur die lewe. Diepsinnig word hier nagedink oor die geheimenis van God, die liefde, geleefde geloof, gemeenskap, gebed, hoop en geregtigheid.
Dit gee raad oor retraites, die kuns van stil-word en geestelike begeleiding. Dit vier die ryke skoonheid van musiek, beeldende kuns, poësie en prosa, en veral ook die natuur, want in dit alles sien, hoor, ruik, proe en voel ons die heerlikheid van God.
Die bundel bevat pragtige gedigte deur die outeur self, asook skakels na besonderse musiek wat pas by die oordenkingstemas.
Elke nuwe afdeling word ingelui met ‘n foto van mistieke eenvoud.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stil-Weg: Meditations On Silence And Trust (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *