Sale!

Weskus Omnibus 2: For Talita’S Sake And Her Mother’S Child (Softcover)

Original price was: $16.96.Current price is: $11.31.

In stock

Quantity
SKU: 9780796323446 Category: Brand:

Description

Twee topverkoper inspirerende romans in een omnibus!

Ter Wille van Talita
Die Van den Heevers hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ‘n Kersspel deelneem nie.

Haar Ma se kind
Dania Pietersen is Dora en Jonnie se susterskind wat by hulle bly. Sy is ‘n modelkind en volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer onthken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Weskus Omnibus 2: For Talita’S Sake And Her Mother’S Child (Softcover)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *