Sale!

Strength For Each Day – Hardcover Devotional

Original price was: $13.20.Current price is: $8.80.

In stock

Quantity
SKU: 9781431625482 Category: Brand:

Description

Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?
Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit ’n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met ’n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.
Krag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Strength For Each Day – Hardcover Devotional”

Your email address will not be published. Required fields are marked *