Sale!

Wees ’N Seun Na God Se Hart – Afrikaans Softcover Devotional For Boys

Original price was: $7.37.Current price is: $4.91.

In stock

Quantity
SKU: 9781431624348 Category: Brand:

Description

Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God!
Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.

Explore more from our collection.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wees ’N Seun Na God Se Hart – Afrikaans Softcover Devotional For Boys”

Your email address will not be published. Required fields are marked *