Description
Die Here kla die nasies én sy volk aan. Wat is die aanklag? Onreg! Onreg het verskillende gedaantes. Dié wat hulle aan onreg skuldig maak, pluk die een of ander tyd die vrugte daarvan. Soos hoogmoed, kom ook onreg tot ʼn val. Dié wat ly as gevolg van onreg, kan weet dit gaan nie ongesiens verby nie. Soos water in die woestyn en strome in die wildernis, is die Here by sy mense. In goeie én moeilike omstandighede is Hy ons lafenis.
Explore more from our collection.




Reviews
There are no reviews yet.